FACR comments

Leave a comment

Latest comments

Picture of

re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - CARLETONVILLE

Jislaaik jy is 'n onsensitiewe doos. Dom ook nog.

Maak seker van jou feite voor jy iets post.

Picture of

re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Johannes

Johannesburg Skydiving Cemetry - JSC -

Picture of

GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - CARLETONVILLE

Is die veld gesoneer vir 'n krematorium/begraafplaas?, dit is dan immers die gebruiksaanwending. Laat die selfmoordgevalle asb tog net probeer om op JSC se perseeltjie te val- vergemaklik die opruiming soveel.

PS: Verkieslik op teer, dan kan die oorblyfsels van dieselkes met 'n hoëdruk wasser afgespuit word!!!!!

Ek sien julle deel voor die voet "life memebrships" uit, is dit gewoonlik minder as 'n jaar??????.

O, voordat ek vergeet sal u so gaaf wees om my te voosien van die persoonlike besonderhede van julle mees aktiewe springers, sou graag lewensdekking op hulle wou neem met myself as die begunstigde!!! Ek was so spyt

dat ek die Tonto en die Rob Taylor boerpotte gemis het !! Sal nogal daarvan hou om van die kus af met julle te kommunikeer.

Groete tot volgende keer

t

Picture of

re: re: re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die

Geraasbesoedeling en Lugbesoedeling!!

Boikot Gladiator Security and ZS-BLU owners / pilots.

Picture of

re: re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Joha

Tonto en nog dooies, wees gewaarsku, daai PAC gaan val - Pottie se Totti

Picture of

re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Johannes

Luister vriend, Eugene Potgieter HET nie n vliegtuig nie. Hy is net n lid van die JSC klub. Sy besigheid en jou boring lewe het NIKS met die valskerm klub te doen nie. Kry n lewe, verkieslik in n ander dorp. Is daar nie al genoeg in die plaaslike koerant verduidelik aan jou dat die klub nie aan Potgieter behoort nie. As jy dit nie kan verstaan nie, is dit dalk waar wat hulle oor sekere spier..... ag toemaar, as jy nie kan verstaan wat in die koerante is nie, mors ek my tyd.

Gaan Gym of iets, jy mis alles!

P.s. Jy gee n nuwe betekenis aan die woord ongelooflik - gaan weg.

Picture of

GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Johannesburg

www dot jsc dot co dot za/staff.asp raas die hele naweek met hulle vliegtuig. Baie klagtes in die plaaslike koerant, Carletonville Herald. Boikot Pottie (Eugene) Potgieter van Gladiator Security www gladiator dot co dot za . Johannesburg Skydiving club moet by hulle dorp gaan raas. Baie myners werk nagskof en kan nie slaap nie. Ek hoop die vliegtuig val. Carletonville inwoner.

Log in to leave a comment