Comment "GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - CARLETONVILLE" on Carltonville Airport, South Africa

Picture of

GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - CARLETONVILLE

Is die veld gesoneer vir 'n krematorium/begraafplaas?, dit is dan immers die gebruiksaanwending. Laat die selfmoordgevalle asb tog net probeer om op JSC se perseeltjie te val- vergemaklik die opruiming soveel.

PS: Verkieslik op teer, dan kan die oorblyfsels van dieselkes met 'n hoëdruk wasser afgespuit word!!!!!

Ek sien julle deel voor die voet "life memebrships" uit, is dit gewoonlik minder as 'n jaar??????.

O, voordat ek vergeet sal u so gaaf wees om my te voosien van die persoonlike besonderhede van julle mees aktiewe springers, sou graag lewensdekking op hulle wou neem met myself as die begunstigde!!! Ek was so spyt

dat ek die Tonto en die Rob Taylor boerpotte gemis het !! Sal nogal daarvan hou om van die kus af met julle te kommunikeer.

Groete tot volgende keer

t

Log in to leave a comment