Comment "re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Johannes" on Carltonville Airport, South Africa

Picture of

re: GERAASBESOEDELING - VLIEGTUIG - Naweke raas die Johannes

Luister vriend, Eugene Potgieter HET nie n vliegtuig nie. Hy is net n lid van die JSC klub. Sy besigheid en jou boring lewe het NIKS met die valskerm klub te doen nie. Kry n lewe, verkieslik in n ander dorp. Is daar nie al genoeg in die plaaslike koerant verduidelik aan jou dat die klub nie aan Potgieter behoort nie. As jy dit nie kan verstaan nie, is dit dalk waar wat hulle oor sekere spier..... ag toemaar, as jy nie kan verstaan wat in die koerante is nie, mors ek my tyd.

Gaan Gym of iets, jy mis alles!

P.s. Jy gee n nuwe betekenis aan die woord ongelooflik - gaan weg.

Log in to leave a comment